Choose language

Jagpakket 1

Current Bid: 1,000 ZAR

picture coming soon

Auction started: 08 Jun, 2019 - 23:15:01 GMT + 0
Auction ends: 10 Jun, 2019 - 23:15:01 GMT + 0
Auction ID: 4401


  • WATCH
  • QUESTION?

Reserve not met
# of bids: 0
Ends within:
closed

Seller location:

Payment methods: Bank Transfer

Auction type: Standard Auction

This auction is closed

This item has been viewed 31 times
Auction ID: 4401

powered by
logo

Item description

PAKKET 1.

PLAAS : ELANDPAN BALTIMORE.

SPESIE : BLOU WILDEBEES BUL.

JAG      : BOOG JAG.

JAGTERS INGESLUIT IN PAKKET : 2 JAGTERS.

JAG NAWEEK : IN VRYDAG UIT SONDAG.

DATUMS : AANGESIEN DIT BOOG PAKKET IS MOET DIERE EERS OP VOER KOM, ENIGE TYD VANAF JULIE 2019 TOT AUGUSTUS 2019.

ALGEMEEN.

Daar is ekstra verblyf in die kamp beskikbaar teen vasgestelde tarief        .

Ingesluit in pakket.

  • Een bakkie vrag hout. (nog beskikbaar teen koste)
  • Vervoer.
  • Slag en koel geriewe.

Uitgesluit.

  • Verwerking van vleis.
  • Etes in kamp.

 

Verblyf.

Ten volle toegeruste bos kamp. GEEN elektrisiteit, ons gebruik gas en sonkrag vir warm water en ligte.

Alle beddegoed en breekgoed is beskikbaar in die kamp, bring net eie toiletware en klere.

 

Spesiale reeling:

Indien die dier nie tydens die jag naweek gejag word nie, onderneem die eienaar om die dier te oes en karkas aan jagter te lewer waar en hoe ooreengekom.



Shipping conditions: Buyer pays shipping expenses, Will NOT ship internationally
Shipping terms: Fotonet Suite 79
Private Bag x8 Starting Bid : 1,000 ZAR
Auction started: 08 Jun, 2019 - 23:15:01
Auction ends: 10 Jun, 2019 - 23:15:01
Auction ID: 4401